Monday 17 April 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 9 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 13:26-29)
26. "En dan sal hulle die Seun van die Mens op die wolke sien kom, met groot krag en heerlikheid.   
27. "En dan sal Hy Sy engele uitstuur, en Hy sal Sy uitverkorenes uit die vier windstreke versamel, van die einde van die aarde af, tot by die einde van die hemel. 
28. "En leer van die vyeboom hierdie gelykenis: Wanneer sy tak al sag word en sy blare uitbot, weet julle dat die somer naby is. 
29. "So weet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, dat dit naby is - voor die deur."

Tuesday 9 May2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Mark 13:26-29)
26. "Then they will see the Son of Man coming in the clouds with great power and glory. 
27. "And then He will send His angels, and gather together His elect from the four winds, from the farthest part of the earth, to the farthest part of heaven. 
28. "Now learn this parable from the fig tree: When its branch has already become tender and puts forth leaves, you know that summer is near. 
29. "So you also, when you see these things happening, know that it is near - at the doors!"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).




No comments:

Post a Comment