Monday 17 April 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 20 April  2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 28:16-20)
16. En die elf dissipels het na Galiléa gegaan, na die berg waar Jesus hulle bestel het.  
17. En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid; maar sommige het getwyfel. 
18. En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: "Aan My is gegee alle mag in die hemel en op die aarde.
19. "Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. 
20. "En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen."

Thursday 20 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Matthew 28:16-20)
16. Then the eleven disciples went to Galilee, to the mountain where Jesus Had told them to.   
17. When they saw Him, they worshiped Him, but some doubted. 
18. Then Jesus came to them and said: "All authority in heaven and on earth has been given to Me.  
19. "Therefore go and make disciples of all nations, baptizing them in the Name of Father and of the Son and of the Holy Spirit, 
20. and teaching them to obey everything I Have ommanded you. And surely I Am with you always, to the very end of the age. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).


  

No comments:

Post a Comment