Monday 17 April 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 24 April 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 7:34,35)
34. En nadat Hy opgekyk het na die hemel, sug Hy en sê aan hom: "Effata," dit is: "Gaan oop!"
35. En dadelik het sy ore oopgegaan en die band van sy tong losgeraak, en hy het reg gepraat. 

Monday 24 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
 
(Mark 7:34,35)
34. Then, looking up to heaven, He sighed, and said to him: "Ephphatha,"that is: "Be opened."
35. Immediately his ears were opened, and the impediment of his tongue was loosed, and he spoke plainly. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 28 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 21:8-12)
8. Maar die ander dissipels het met die skuitjie gekom en die net met die visse gesleep; want hulle was nie ver van die land nie, maar omtrent tweehonderd el. 
9. En toe hulle geland het, sien hulle 'n koolvuur op die grond en vis daarop lê, en brood. 
10. Jesus sê vir hulle: "Bring van die vis wat julle nou gevang het." 
11. Simon Petrus het in die skuit geklim en die net op die land getrek, vol groot visse, honderd-drie-en-vyftig in getal; en alhoewel daar so baie was, het die net nie geskeur nie. 
12. Jesus sê vir hulle: "Kom eet!"
En niemand van die dissipels het gewaag om Hom te vra: "Wie is U," nie, omdat hulle wis dat dit die Here was. 

Sunday 28 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(John 21:8-12)
8. But the other disciples came in the small boat, for they were not far from shore, only some hundred yards away, dragging the net full of fish.  
9. When they got out  on land (the beach), they saw a fire of coals there and fish lying on it (cooking), and bread. 
10. Jesus said to them: "Bring some of the fish which you have just caught."
11. So Simon Peter went aboard and hauled the net to land, full of large fish, 153 of them; and though there were so many of them, the net was not torn. 
12. Jesus said to them: "Come and have breakfast." But none of the disciples ventured or dared to ask Him: "Who are You?" because they (well) knew that it was the Lord.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).
  
'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 21 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 20:19-21)
19. En toe dit aand was op daardie eerste dag van die week, en die deure waar die dissipels vergader het uit vrees vir die Jode, gesluit was, het Jesus gekom en in hulle midde gestaan, en gesê: "Vrede vir julle!" 
20. En nadat Hy dit gesê het, wys Hy hulle Sy hande en Sy sy. En die dissiels was bly toe hulle die Here sien. 
21. Jesus sê toe weer vir hulle: "Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle ook."

Sunday 21 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(John 20:19-21)
19. Then that same day at evening, being the first day of the week, when the doors were shut where the disciples were assembled, for fear of the Jews, Jesus came and stood among them, and said: "Peace be with you!"
20. When He Had said this, He showed them His hands and His side.   And when the disciples saw the Lord, they were filled with joy and ecstasy. 
21. So Jesus said to them again: "Peace to you! Just as the Father Has sent Me forth, I Am also sending you."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 25 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 20:30,31)
30. Nog baie ander tekens het Jesus voor Sy dissipels gedoen, wat in hierdie boek nie beskrywe is nie;
31. Maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan hê in Sy Naam. 

Thursday 25 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(John 20:30,31)
30. There are also many other signs and miracles which Jesus performed in the presence of the disciples, which are not written in this book. 
31. But these are written (recorded) in order that you may believe that Jesus is the Christ (the Anointed One), the Son of God, and that through believing and cleaving to and trusting and relying upon Him, you may have life through (in) His Name, (through Who He is).

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 26 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 21:1-3) 
1. Na hierdie dinge het Jesus weer aan sy dissipels verskyn by die see van Tibérias, en Hy het só verskyn: 
2. Daar was bymekaar Simon Petrus en Thomas wat Didimus genoem word, en Natánael van Kana in Galiléa, en die seuns van Sebedéüs en twee ander van Sy dissipels. 
3. Simon Petrus sê vir hulle: "Ek gaan visvang." Hulle sê vir hom: "Ons gaan ook saam met jou." En hulle het uitgegaan en dadelik in die skuit geklim, en daardie nag het hulle niks gevang nie. 

Friday 26 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(John 21-1-3)
1. After this, Jesus let Himself be seen and revealed Himself again to the disciples, at the sea of Tiberias. And He did it this way: 
2. There were together: Simon Peter, and Thomas called the twin, and Natanael from Cana of Galiee, also the sons of Zebedee, and two others of His disciples. 
3. Simon Peter said to them: "I am going fishing." They said to him: "And we are coming with you!" So they went out and got into the boat, and throughout that night they caught nothing. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 1 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 9:41)
"Want elkeen wat vir julle in My Naam 'n beker water gee om te drink, omdat julle aan Christus behoort, voorwaar Ek sê vir julle, hy sal sy loon sekerlik nie verloor nie."

Monday 1 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Mark 9:41)
For whoever gives you a cup of water to drink in My Name, because you belong to Christ, assuredly I say to you, he will by no means lose his reward. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 27 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 21:4-7)
4. En toe dit al dag geword het, staan Jesus op die strand; maar die dissipels het nie geweet dat dit Jesus was nie.  
5. En Jesus sê vir hulle: "My kinders, het julle nie iets om te eet nie?"
Hulle antwoord Hom: "Nee"
6. En Hy sê vir hulle: "Gooi die net aan die regterkant van die skuit, en julle sal kry." Hulle het toe gegooi en deur die menigte van visse, was hulle nie meer in staat om dit te trek nie. 
7. Daarop sê die dissipel - die een vir wie Jesus liefgehad het - aan Petrus: "Dit is die Here!" En toe Simon Petrus hoor dat dit die Here is, gord hy sy bo-kleed om - want hy was naak - en werp homself in die see. 

Saturday 27 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(John 21:4-7)
4. Morning was already breaking when Jesus came to the beach and stood there. However, the disciples did not know that it was Jesus.  
5. So Jesus said to them: "Children (boys) you do not have any fish do you? (Have you caught anything to eat along with your bread?) They answered Him: "No!"
6. And He said to them: "Cast the net on the right side of the boat and you will find (some). So they cast the net, and now they were not able to haul it in, for there were such a big catch (mass, quantity) of fish. 
7. Then the disciple whom Jesus loved said to Peter: "It is the Lord!" Simon Peter, hearing him say that it was the Lord, put (girded) on his upper garment (his fisherman's coat, 
his outer tunic) - for he was stripped (for work) and sprang into the sea. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 7 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 13:12,13)
12. "En een broer sal die ander tot die dood oorlewer, en die vader sy kind, en die kinders sal teen hulle ouers opstaan en hulle doodmaak.
13. "En julle sal almal gehaat word ter wille van My Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, sal gered word."

Sunday 7 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Mark 13:12,13)
12. "Brother will betray brother to death, and a father his child. Children will rebel against their parents and have them put to death.   
13. "All men will hate you because of Me, but he who stands firm to the end, will be saved." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saturday 20 May 2017. 

A PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 24:47-49)
47. "The Christ will suffer and rise from the dead on the third day, and repentance and forgiveness of sin will be preached in His Name to all nations, beginning at Jerusalem. 
48. "You are witnesses of these things. 
49. "I Am going to send you what My Father Has promised; but stay in the city until you have been clothed with power from on high."

Saterdag 20 Mei 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG;
 (Lukas 24:47-49)
47. "En so moes die Christus ly en op die derde dag uit die dode opstaan, en bekering en vergewing van sondes in Sy Naam verkondig word aan al die nasies, van Jerusalem af en verder. 
48. "En julle is getuies van hierdie dinge.  
49. "En kyk, Ek stuur die belofte van My Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 17 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 24:36,37)
36. En terwyl hulle hieroor praat, staan Jesus self in hulle midde, en sê vir hulle: "Vrede vir julle."
37. Toe het hulle verskrik en baie bang geword en gemeen dat hulle 'n gees sien. 

Wednesday 17 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
Luke 24:36,37)
36. While they were still talking about this, Jesus Himself stood among them and said to them: "Peace be with you."
37. They were startled and frightened, thinking they saw a ghost. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 13 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Msrkus 14:7-9)
7. "Want die armes het julle altyd by julle, en wanneer julle wil kan julle aan hulle goed doen, maar My het julle nie altyd nie.  
8. "Wat sy kon het sy gedoen. Sy het vooruit al My liggaam vir die begrafnis gesalf. 
9. "Voorwaar Ek sê vir julle, oral waar hierdie evangelie oor die hele wêreld verkondig word, daar sal ook gespreek word van wat sy gedoen het, tot 'n gedagtenis aan haar."

Saturday 13 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
Mark 14:7-9)
7. "The poor you will always have with you, and you can help them any time you want. But you will not always have Me. 
8. "She did what she could. She poured perfume on My body beforehand, to prepare for My burial. 
9. "I tell you the truth, wherever the gospel is preached throughout the world, what she has done will also be told, in memory of her." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 26 April 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 8:38)
En elkeen wat hom vir My en My Woorde skaam in hierdie sondige en owerspelige geslag, vir hom sal die Seun van die Mens Hom ook skaam wanneer Hy kom in die heerlikheid van Sy Vader, met die heilige engele. 

Wednesday 26 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Mark 8:38)
For whoever is ashamed of Me and My Words in this adulterous and sinful generation, of him the Son of Man also will be ashamed when He comes in the glory of His Father, with the holy angels.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 29 April 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 10:15,16)
15. "Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie."
16. En Hy het Sy arms om hulle geslaan, Sy hande op hulle gelê en hulle geseën. 

Saturday 29 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Mark 10:15,16)
15. "Assuredly I say to you, whoever does not receive the kingdom of God as a little child, will by no means enter it." 
16. And He took them up in His arms, laid His hands on them, and blessed them. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 5 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 9:50)
"Die sout is goed, maar as die sout souteloos word, waarmee sal julle dit smaaklik maak? Julle moet sout in julleself hê, en vrede hou met mekaar."

Friday 5 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Mark 9:50
"Salt is good, but if the salt loses its flavour how will you season it? Have salt in yourselves, and have peace with one another."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 27 April 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 9:23,24)
23. En Jesus sê vir hom: "Wat dit betref - as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo."
24. En dadelik roep die vader van die kind met trane uit en sê: "Ek glo, Here, kom my ongeloof te hulp!"

Thursday 27 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Mark 9:23,24)
23. Jesus said to him: "If you can believe, all things are possible to him who believes."  
24. Immediately the father of the child cried out and said with tears: "Lord, I believe, help my unbelief!"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 8 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 13:21-25)
21. "En as iemand dán vir julle sê: 'Kyk, hier is die Christus!' of, 'Kyk daar!' - moet dit nie glo nie. 
22. "Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. 
23. "Maar julle moet op jul hoede wees. Kyk, Ek het alles vir julle vooraf gesê.  
24. "Maar in daardie dae, ná dié verdrukking, sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie, 
25. "en die sterre van die hemel sal val, en die kragte wat in die hemele is, sal geskud word. 

Monday 8 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Mark 13:21-25)
21. "At that time, if anyone says to you: 'Look, here is the Christ!' or 'Look, there He is!' - do not believe it. 
22. "For false Christs and false prophets will appear and perform signs and miracles to deceive the elect - if that were possible. 
23. "But take heed; see, I have told you everything ahead of time. 
24. "But in those days, following that distress, the sun will be darkened and the moon will not give its light; 
25. "the stars will fall from the sky, and the heavenly bodies will be shaken. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 9 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 13:26-29)
26. "En dan sal hulle die Seun van die Mens op die wolke sien kom, met groot krag en heerlikheid.   
27. "En dan sal Hy Sy engele uitstuur, en Hy sal Sy uitverkorenes uit die vier windstreke versamel, van die einde van die aarde af, tot by die einde van die hemel. 
28. "En leer van die vyeboom hierdie gelykenis: Wanneer sy tak al sag word en sy blare uitbot, weet julle dat die somer naby is. 
29. "So weet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, dat dit naby is - voor die deur."

Tuesday 9 May2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Mark 13:26-29)
26. "Then they will see the Son of Man coming in the clouds with great power and glory. 
27. "And then He will send His angels, and gather together His elect from the four winds, from the farthest part of the earth, to the farthest part of heaven. 
28. "Now learn this parable from the fig tree: When its branch has already become tender and puts forth leaves, you know that summer is near. 
29. "So you also, when you see these things happening, know that it is near - at the doors!"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 28 April 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 9:36,37)
36. En Hy neem 'n kindjie en laat hom in hulle midde staan, en slaan Sy arms om hom en sê vir hulle:
37. "Elkeen wat een van sulke kindertjies ontvang in My Naam, ontvang My. En elkeen wat My ontvang, ontvang nie My nie, maar Hom wat My gestuur het."

Friday 28 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
 (Mark 9:36,37)
36. Then He took a little child and set
Him in the midst of them. And when He Had taken him in His arms, He said to them:
37. "Whoever receives one of these little children in My Name, receives Me, and whoever receives Me, receives not Me but Him Who sent Me." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 23 Mei 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 16:16-18)
16. "Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie sal veroordeel word. 
17. "En vir die wat geglo het sal hierdie tekens volg: in My Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek,
18. "slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word."

Tuesday 16 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Mark 16:16-18)
16. "He who believes and is baptized will be saved; but he who does not believe will be condemned. 
17. "And these signs will follow those who believe: in My Name they will cast out demons; they will speak with new tongues,
18. "they will take up serpents; and if they drink anything deadly, it will by no means hurt them; they will lay hands on the sick, and they will recover."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 20 April  2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 28:16-20)
16. En die elf dissipels het na Galiléa gegaan, na die berg waar Jesus hulle bestel het.  
17. En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid; maar sommige het getwyfel. 
18. En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: "Aan My is gegee alle mag in die hemel en op die aarde.
19. "Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. 
20. "En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen."

Thursday 20 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Matthew 28:16-20)
16. Then the eleven disciples went to Galilee, to the mountain where Jesus Had told them to.   
17. When they saw Him, they worshiped Him, but some doubted. 
18. Then Jesus came to them and said: "All authority in heaven and on earth has been given to Me.  
19. "Therefore go and make disciples of all nations, baptizing them in the Name of Father and of the Son and of the Holy Spirit, 
20. and teaching them to obey everything I Have ommanded you. And surely I Am with you always, to the very end of the age. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 23 April 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 6:41-44)
41. Hy neem toe die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel en dank; en Hy breek die brode en gee dit aan Sy dissipels om dit aan die mense voor te sit. Ook die twee visse het Hy onder almal verdeel.  
42. En almal het geëet en versadig geword;  
43. en hulle het van die brokstukke twaalf mandjies vol opgetel, en van die visse. 
44. En die wat van die brood geëet het, was omtrent vyf duisend manne. 

Sunday 23 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
 
(Mark 6:41-44)
41. And when He had taken the five loaves and the two fish, He looked up to heaven, blessed and broke the loaves, and gave them to His disciples to set before them; and the two fish, He divided among them all,
42. so they all ate and were filled. 
43. And they took up twelve baskets full of fragments and of the fish.  
44. Now those who had eaten the loaves were about five thousand men.  