Wednesday 15 March 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 11 April 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 2:8-11)
8. En skryf aan die engel van die gemeente in Smirna: "Dit sê die Eerste en die Laaste, wat dood was en lewend geword het;
9. "Ek ken jou werke en verdrukking en armoede - maar jy is ryk! - en die lastering van die wat sê dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar is 'n sinagoge van die satan.
10. "Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking hê. Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee. 
11. "Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Die wat oorwin, sal deur die tweede dood geen skade ly nie."
  
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Tuesday 11 April 2017)
(Revelation 2:8-11)
8. And to the angel (messenger) of the assembly (church) in Smyrna write: "These are the words of the First and the Last, Who died and  came to life again:  
9. "I know your affliction and distress and pressing trouble and your poverty - but you are are rich! - and how you are abused and reviled and slandered by those who say they are Jews and are not, but are a synagogue of satan. 
10. "Fear nothing that you are about to suffer. (Dismiss your dread and your fears). Indeed, the devil is about to throw some of you into prison, that you may be tested and proved and critically appraised and for
ten days you will have affliction. Be loyally faithful unto death, (even if you must die for it), and I will give you the crown of life. (That is: the victor's crown).
11. "He who is able to hear, let him listen to and heed what the Spirit says to the churches. He who overcomes (is victorious) and shall in no way be hurt by the second death."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).



No comments:

Post a Comment