Wednesday 15 March 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 8 April 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 1:19,20)
19. Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is sowel as die wat gaan gebeur;
20. Die verborgenheid van die sewe sterre wat jy in My regterhand gesien het, en die sewe goue kandelaars: Die sewe sterre is die engele van die sewe gemeentes, en die sewe kandelaars wat jy gesien het, is die sewe gemeentes. 

(Saturday 8 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Revelation 1:19,20)
19. Write therefore the things you see (what they are (and signify) and what is to take place hereafter. 
20. As to the hidden meaning (the mystery) of the seven stars which you saw on My right hand and the seven lampstands of gold: The seven stars are the the seven angels (messengers) of the seven assemblies (churches), and the seven lampstands are the seven churches. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.  
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).



No comments:

Post a Comment