Wednesday 15 March 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Friday12 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:

(Mark 14:3-6)
3. And being in Bethany at the house of Simon the leper, as He sat at the table, a woman came, having an alabaster flask of very costly oil of spikenard. Then she broke the flask and poured it on His head. 
4. But there were some who were indignant among themselves, and said: "Why was this fragrant oil wasted?  
5. "For it might have been sold for more than three hundred dinarii and given to the poor." And they criticized her sharply. 
6. But Jesus said: "Let her alone. Why do you trouble her? She has done a good work for Me."

Vrydag 12 Mei 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Markus 14:3-6)
3. En toe Hy in Bethánië was, in die huis van Simon die melaatse, terwyl Hy aan tafel was, kom daar 'n vrou met 'n albaste fles met egte, baie kosbare nardussalf; en sy breek die albaste fles en gooi dit op Sy hoof uit. 
4. En daar was sommige wat by hulleself verontwaardig was en gesê het: "Waarvoor het hierdie verkwisting van die salf plaasgevind?
5. "Want dit kon vir meer as drie honderd pennings  verkoop, en die geld aan die armes gegee geword het," en hulle het teen haar uitgevaar. 
6. Maar Jesus sê: "Laat haar staan; waarom val julle haar lastig? Sy het 'n goeie werk aan My gedoen."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).




No comments:

Post a Comment