Tuesday 14 March 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 24 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Judas 1:5,6)
5. Maar ek wil julle daaraan herinner, al weet julle dit nou eenmaal, dat die
Here nadat Hy die volk uit Egipteland gered het, daarna die wat ongelowig was, omgebring het. 
6. En die engele wat hulle eie beginsels nie bewaar het nie, maar hulle eie woning verlaat het, het Hy vir die oordeel van die groot dag, met ewige boeie onder die duisternis bewaar;

Friday 24 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Jude 1:5,6)
5. But I want to remind you, though you once knew this, that the Lord having saved the people out of the land of Egypt, afterward destroyed those who did not believe. 
6. And the angels who did not keep their proper domain, but left their own abode, He Has reserved in everlasting chains under darkness for the judgement of the great day;


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).



No comments:

Post a Comment