Wednesday 15 March 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 6 April 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 1:12-15)
12. Toe draai ek my om, om te sien watter stem met my gespreek het; en toe ek my omgedraai het, sien ek sewe goue kandelaars,
13. En tussen die sewe kandelaars Een soos die Seun van die Mens, met 'n kleed wat tot op die voete hang, en omgord om die bors met 'n goue gordel. 
14. Sy hoof en hare was wit soos wit wol, soos sneeu, en Sy oë soos 'n vuurvlam,
15. En Sy voete soos blink koper wat gloei soos in 'n oond, en Sy stem soos die stem van baie waters.  

Thursday 6 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Revelation 1:12-15)
12. Then I turned to see (whose was) the voice that was speaking to me, and on turning I saw seven golden lampstands, 
13. And in the midst of the lampstands (One) like a Son of Man, clothed with a robe which reached to His feet, and with a girdle of gold obout His breast. 
14. His head and His hair were white like white wool (as white) as snow, and His eyes (flashed) like a flame of fire. 
15. His feet glowed like burnished (bright) bronze as it is refined in a furnace, and His voice was like the sound of many waters. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).



No comments:

Post a Comment