Wednesday 15 March 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Naweek 15 & 16 April 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Mattheus 27:57-61)
DIE BEGRAFNIS VAN JESUS:
57. En toe dit aand geword het, het daar 'n ryk man van Arimathéa gekom met die naam van Josef, wat self ook 'n dissipel van Jesus was. 
58. Hy het na Pilatus gegaan en die liggaam van Jesus gevra. Toe beveel Pilatus dat die liggaam afgegee moes word. 
59. En Josef het die liggaam geneem en dit met skoon linne toegedraai,
60. En dit in sy nuwe graf gelê wat hy in die rots uitgekap het; en nadat hy 'n groot steen teen die opening van die graf gerol het, het hy weggegaan. 
61. En Maria Magdaléna was daar en die ander Maria, en hulle het reg voor die graf gesit. 
62. Die volgende dag - dit is die dag ná die voorbereiding - kom die owerpriesters en die Fariseërs by Pilatus saam,
63. en sê: "Ons herinner ons dat dié Verleier, toe Hy in die lewe was, gesê het: 'Oor drie dae staan Ek op.'
64. "Gee dan bevel dat die graf verseker word tot die derde dag toe, dat Sy dissipels nie miskien in die nag kom en Hom steel nie, en vir die volk sê: 'Hy het opgestaan uit die dode.' "En die laaste dwaling sal erger wees as die eerste."
65. Daarop sê Pilatus vir hulle: "Julle sal 'n wag kry; gaan verseker dit soos julle dit verstaan."
66. En hulle het gegaan en die graf verseker deur die steen te verseël in die teenwoordigheid van die wag.  Matthéüs 28:1-7)
1. En laat ná die Sabbat toe dit begin lig word, teen die eerste dag van die week, kom Maria Magdalena en die ander Maria, om na die graf te gaan kyk.  
2. En daar kom 'n groot aardbewing, want 'n engel van die Here het uit dit hemel neergedaal en gekom en die steen van die opening weggerol, en daarop gaan sit. 
3. En sy gedaante was soos weerlig en sy kleding wit soos sneeu. 
4. En uit vrees vir hom het die wagte gebewe en soos dooies geword. 
5. Maar die engel antwoord en sê vir die vroue: "Moenie vrees nie, want ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. 
6. "Hy is nie hier nie want Hy het opgestaan soos Hy gesê het, kom kyk na die plek waar die Here gelê het; 
7. "en gaan haastig, sê vir Sy dissipels: 'Hy het opgestaan uit die dode en gaan voor julle uit na Galiléa. Daar sal julle Hom sien.' "Kyk, ek het julle dit gesê.'"
8. En hulle het haastig weggegaan van die graf met groot vrees en blydskap, en gehardloop om dit aan Sy dissipels te vertel. 

Weekend 15 & 16 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Matthew 27:57-66)
57. When it was evening, there came a rich man from Arimathea named Joseph, who also was a disciple of Jesus. 
58. He went to Pilate and asked for the body of Jesus, and Pilate ordered that it be given to Him. 
59. And Joseph took the body and rolled it up in a clean linen cloth. (used for swathing dead bodies.)
60. And laid it in his own fresh (undefiled) tomb, which he had hewn in the rock; and he rolled a big boulder over the door of the tomb and went away. 
61. And Mary of Magdala and the other Mary kept sitting there opposite the tomb. 
62. The next day, that is, the day after the day of Preparation (for the Sabbath), the chief priests and the Pharisees assembled before Pilate,
63. and said: "Sir, we have just remembered how that vagabond Imposter said while He was still alive: 'After three days I will rise again.'"
64 "Therefore give an order to have the tomb made secure and safeguarded until the third day, for fear that His disciples will come and steal Him away, and tell the people that He Has risen from the dead, and the last deception and fraud will be worse than the first."
65. Pilate said to them: "You have a guard (of soldiers, take them and) go, make it as secure as you can."
66. So they went off and made the tomb secure by sealing the boulder, a guard of soldiers being with them, and remaining to watch. 
Matthew 28:1-7)
1. Now after tha Sabbath, near dawn of the first day of the week, Mary of Magdala and the other Mary went to take a look at the tomb.  
2. And behold, there was a great earthquake, for an angel of the Lord descended from heaven and came and rolled the boulder back and sat upon it.     
3. His appearance was like lightning, and his garments as white as snow. 
4. And those keeping guard were so frightened at the sight of him that they were agitated and they trembled and became like dead men.  
5. But the angel said to the women: "Do not be alarmed and frightened, for I know you are looking for Jesus, Who was crucified;
6. "He is not here; He Has risen as He  said He would do. Come, see the place where He lay.
7. "Then go quickly and tell His disciples: 'He Has risen from the dead, and behold, He is going before you to Galilea; there you will see Him,' "Behold, I have told you."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).



No comments:

Post a Comment