Saturday 11 February 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 4 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 5:1-3)
1. Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is uit God gebore; en elkeen wat die Vader liefhet, het ook die Een lief wat uit Hom gebore is. 
2. Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet, en Sy gebooie bewaar.  
3. Want dit is die liefde tot God, dat ons Sy gebooie bewaar; en Sy gebooie is nie swaar nie. 

Saturday 4 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 5:1-3)
1. Everyone who believes that Jesus is the Christ is born of God, and everyone who loves the Father, loves His Child as well. 
2. This is how we know that we love the children of God: by loving God and carrying out His commands;
3. In fact, this is love for God: to keep His commands. And His commands are not burdensome. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


No comments:

Post a Comment