Tuesday 7 February 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 14 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(2 Johannes 1:4-6)
4. Ek was baie bly toe ek van u kinders gevind het wat in die waarheid wandel, soos ons 'n gebod van die Vader ontvang het. 
5. En nou bid ek u uitverkore vrou, nie asof ek u 'n nuwe gebod skryf nie, maar een wat ons van die begin af gehad het: dat ons mekaar moet liefhê.  
6. En dit is die liefde, dat ons wandel volgens Sy gebooie. Dit is die gebod soos julle van die begin af gehoor het dat julle daarin moet wandel. 

Tuesday 14 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(2 John 1:4-6)
4. It has given me great joy to find some of your children walking in the truth, just as the Father Has commanded us.  
5. And now dear lady, I am not writing you a new command, but one we had from the beginning. I ask that we love one another
6. And this is love: that we walk in obedience to His commands. As you have heard from the beginning; His command is that we walk in
love. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


No comments:

Post a Comment