Tuesday 7 February 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 16 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 16-18)
16. Hieraan het ons die liefde leer ken, dat Hy Sy lewe vir ons afgelê het; en ons behoort ons lewe vir die broeders af te lê. 
17. Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly, en sy hart vir hom toesluit, hoe bly die liefde van God in hom?
18. My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid. 

Thursday 16  February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 3:16-18)
16. This is how we know what love is: Jesus Christ laid down His life for us. And we ought to lay down our lives for our brothers and sisters. 
17. If anyone has material possessions, and sees a brother or sister in need but has no pity on them, how can the love of God be in that person?'
18. Dear children, let us not love with words or speech, but with actions and in truth. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


No comments:

Post a Comment