Tuesday 7 February 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 11 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 3:1-3)
1. Kyk wat 'n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.  
2. Geliefdes, nou is ons kinders van God en dit is nog nie geopenbaar, wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. 
3. En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself, soos Hy rein is.  

Saturday 11 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 3:1-3)
1. See what great love the Father Has lavished on us, that we should be called children of God! And that is what we are! The reason the world does not know us, is that it did not know Him.  
2. Dear friends, now we are children of God, and what we will be has not yet been made known. But we know that when Christ appears, we shall be like Him, for we shall see Him as He is. 
3. All who have this hope in Him purify themselves, just as He is pure. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


No comments:

Post a Comment