Saturday 11 February 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 17 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 3:19-21)
19. En hieraan weet ons dat ons uit die waarheid is; en ons sal ons harte voor hom gerusstel,
20. Want as ons hart ons veroordeel, God is meer as ons hart, en Hy weet alles. 
21. Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, dan het ons vrymoedigheid voor God.   

Friday 17 February 2017. . 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 3:19-21)
19. This is how we know we belong to the truth, and how we set our hearts to rest in His presence: 
20. If our hearts condemn us, we know that God is greater than our hearts, and He knows everything.  
21. Dear friends. If our hearts do not condemn us, we have confidence before God.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 19Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 3:23,24)
23. En dit is Sy gebod: dat ons in
die Naam van Sy seun Jesus Christus moet glo, en mekaar liefhê soos Hy ons 'n gebod gegee het. 
24. En hy wat Sy gebooie bewaar, bly
In Hom, en Hy in hom. En hieraan weet ons dat Hy in ons  bly: Aan die Gees wat Hy ons gegee het. 

Sunday 19 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 3:24,25)
23. And this is His command: to believe in the Name of His Son, Jesus Christ, and to love one another as He commanded us. 
24. The one who keeps God's commands live in Him, and He in them. And this is how we know that He lives in us: We know it by the Spirit He gave us. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /: A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 25 Februarie  2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 4:1-3)
1. Broeders. glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan. 
2. Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God;
3. En elke gees wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie, is nie uit God nie, en dit is die gees van die antichris waarvan julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wêreld.   

Saturday 25 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 4:1-3)
1. Dear friends, do not believe every spirit, but test the spirits to see whether they are from God, because many false prophets have gone into the world.  
2. This is how you can recognize the Spirit of God: Every spirit that acknowledges that Jesus Christ Has come in the flesh, is from God, 
3. But every spirit that does not acknowledge Jesus, is not from God. This is the spirit of the antichrist, which you have heard is coming, and even now is already in the world.   

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 26 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 4:4-6)
4. Julle is uit God, my kinders en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is. 
5. Hulle is uit die wêreld, daarom praat hulle uit die wêreld, en die wêreld luister na hulle. 
6. Ons is uit God; hy wat God ken, luister na ons; hy wat nie uit God is nie, luister nie na ons nie. Hieruit ken ons die Gees van die Waarheid, en die gees van dwaling. 

Sunday 26 Februaryl 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 4-6)
4. You dear children. are from God and have overcome them, because the One Who is in you is greater than the one who is in the world.     
5. They are from the world and therefore speak from the viewpoint of the world, and the world listens to them. 
6. We are from God and whoever knows God, listens to us; but whoever is not from God does not listen to us. This is how we recognize the Spirit of Truth and the spirit of falsehood. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.). 




'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 1 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 4:12-14)
12. Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het Sy liefde in ons volmaak geword. 
13. Hieraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons, dat Hy ons van Sy gees gegee het. 
14. En ons het aanskou en ons getuig dat die Vader die Seun as Verlosser van die wêreld gestuur het. 

Wednesday 1 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 4:12-14)
12. No one has ever seen God; but if we love one another, God lives in us and His love is made complete in us. 
13. This is how we know that we live in Him and He in us: He Has given us of His Spirit. 
14. And we have seen and testify that the Father Has sent His Son to be the Saviour of the world. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 2 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 4:16-18)
16. En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom. 
17. Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld. 
18. Daar is geen vrees in die liefde nie, maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 

Thursday 2 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 4:16-18)
16. And so we know and rely on the love God Has for us. God is love. Whoever lives in love, lives in God, and God in them. 
17. This is how love is made complete among us, so that we will have confidence on the day of judgement: in this world we are like Jesus. 
18. There is no fear in love. But perfect love drives out fear, because fear has to do with punishment. The one who fears, is not made perfect in love. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 3 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 4:19-21)
19. Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 
20. As iemand sê: "Ek het God lief" - en sy broeder haat, is hy 'n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie? 
21. En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê. 

Friday 3 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 4:19-21)
19. We love, becsuse He first loved us. 
20. Whoever claims to love God, yet hates a brother or sister whom they have seen, cannot love God Whom they have not seen. 
21. And He has given us this command: Anyone who loves God, must also love their brother and sister. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 4 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 5:1-3)
1. Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is uit God gebore; en elkeen wat die Vader liefhet, het ook die Een lief wat uit Hom gebore is. 
2. Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet, en Sy gebooie bewaar.  
3. Want dit is die liefde tot God, dat ons Sy gebooie bewaar; en Sy gebooie is nie swaar nie. 

Saturday 4 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 5:1-3)
1. Everyone who believes that Jesus is the Christ is born of God, and everyone who loves the Father, loves His Child as well. 
2. This is how we know that we love the children of God: by loving God and carrying out His commands;
3. In fact, this is love for God: to keep His commands. And His commands are not burdensome. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 5 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 5:4-6)
4. Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. 
5. Wie anders is dit wat die wêreld oorwin, as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is?
6. Dit is Hy wat deur water en bloed gekom het, Jesus die Christus; nie deur die water alleen nie, maar deur die water en die bloed; en dit is die Gees wat getuig, want die Gees is die waarheid. 

Sunday 5 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 5:4-6)
4. For everyone born of God overcomes the world. This is the victory that has overcome the world, even our faith. 
5. Who is it that overcomes the world? Only the one who believes that Jesus is the Son of God. 
6. This is the One Who came by water and blood - Jesus Christ. He did not come by water only, but by water and blood. And it is the Spirit Who testifies, because the Spirit is the truth. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sunday 12 March 2017. 
'N PEARL FOR EACH DAY:

(1 John 5:20,21)
20. We know also that the Son of God Has come and Has given us understanding so that we may know Him Who is true. And we are in Him Who is true by being in His Son, Jesus Christ. He is the true God and eternal life. 
21. Dear children, keep yourselves from idols. Amen. 

Sondag 12 Maart 2017. 
A PÊREL VIR ELKE DAY:
(1 Johannes 5:20,21)
20. En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons die verstand gegee het om die Waaragtige te ken; en ons is in die Waaragtige, in Sy Seun, Jesus Christus. Hy is die waaragtige God en die ewige lewe. 
21. My kinders, bewaar julleself van die afgode. Amen. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)



'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 11 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Johannes 5:18,19)
18. Ons weet dat almal wat uit God gebore is, nie sondig nie; maar Hy wat uit God gebore is bewaar homself, en die bose een het geen vat op hom nie. 
19. Ons weet dat ons uit God is, en die hele wêreld in die mag van die bose een lê. 

Saturday 11 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 5:18,19)
18. We know that anyone born of God  does not continue to sin; the One who was born of God keeps them safe, and the evil one cannot harm them. 
19. We know that we are children of God, and that the whole world is under the control of the evil one.   

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EVERY DAY.

Vrydag 10 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Johannes 5:16,17)
16. As iemand sy broeder 'n sonde sien doen wat nie tot die dood is nie, moet hy daarvoor bid, en Hy sal hom die lewe gee - vir die wat nie 'n sonde tot die dood doen nie. 
17. Alle ongeregtigheid is sonde, en daar is 'n sonde wat nie tot die dood is nie. 

Friday 10 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 5:16,17)
16. If you see any brother or sister commit a sin that does not lead to death, you should pray and God will give them life. I refer to those whose sin does not lead to death. There is a sin that leads to death. I am not saying that you should pray for that. 
17. All wrongdoing is sin, and there is sin that does not lead to death. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 9 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Johannes 5:14,15)
14. En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens Sy wil. 
15. En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat wat ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het. 

Thursday 9 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 5:14,15)
14. Now this is the confidence we have in Him, that if we ask anything according to His will, He hears us. 
15. And if we know that He hears us, whatever we ask, we know that we have the petitions that we have asked of Him. 
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 8 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 5:13)
Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het, en kan glo in die Naam van die Seun van God. 

Wednesday 8  March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 5:13)
These things I have written to you who believe in the Name of the Son of God, that you may know that you have eternal life, and that you may continue to believe in the Name of the Son of God.   

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 6 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Johannes 5:7-9)
7. Want daar is drie wat getuig in die hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees, en hierdie Drie is een. 
8. En daar is drie wat getuig op die aarde: die Gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig.  
9. As ons die getuienis van die mense aanneem - die getuienis van God is groter, omdat dit die getuienis is van God, wat Hy aangaande Sy Seun getuig het.  

Monday 6 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 5:7-9)
7. So there are three witnesses in heaven: the Father, the Word and the Holy Spirit, and these Three are One;
8. And there are three witnesses on the earth: the Spirit, the water and the blood; and the three are in agreement - (their testimonies coincides). 
9. If we accept (as we do) the  testimony of men (if we are willing to take human authority), the testimony of God is greater, (of stronger authority), because it is the testimony of God, which He Has given about His Son. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


Tuesday 7 February 2017

'PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 8 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 2:24,25)
24. Wat julle dan van die begin af gehoor het, laat dit in julle bly. As in julle bly wat julle van die begin af gehoor het, dan sal julle ook in die Seun en in die Vader bly. 
25. En dit is die belofte wat Hy ons beloof het, naamlik die ewige lewe. 

Wednesday 8 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 2:24,25)
24. I write to you with reference to those who would deceive you (seduce and lead you astray).
25. But as for you, the anointing (the sacred appointment, the unction) which you received from Him, abides (permanently) in you; so then you have no need that anyone should instruct you. But just as the anointing teaches you concerning everything, and is true and is no falsehood, so you must abide in (live in, never depart from) Him, (being rooted in Him, knit to Him), just as His anointing Has taught you (to do). And this is what He promised you - eternal life.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Thursday 9 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:

(1 John 2:26,27)
26. I am writing these things to you about those who are trying to lead you astray. 
27. As for you, the anointing you received from Him remains in you, and you do not need anyone to teach you. But as His anointing teaches you about all things - and as that anointing is real, not counterfeit - just as it has taught you, remain in Him.  

Donderdag 9 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Johannes 2:26,27)
26. Dit het ek geskryf met betrekking tot die wat julle mislei. 
27. En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en nie 'n leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 10 Februarie  2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 2:28,29)
28. En nou my kinders, bly in Hom, sodat ons vrymoedigheid kan hê wanneer Hy verskyn, en nie beskaamd van Hom weggaan by Sy wederkoms nie. 
29. As julle weet dat Hy regverdig is, dan weet julle dat elkeen wat die geregtigheid doen, uit Hom gebore is. 

Friday 10 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 2:28,29)
28. And now dear children, continue in Him, so that when He appears, we may be confident and unashamed before Him at His coming. 
29. If you know that He is righteous, you know that everyone who does what is right, has been born of Him. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 11 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 3:1-3)
1. Kyk wat 'n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.  
2. Geliefdes, nou is ons kinders van God en dit is nog nie geopenbaar, wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. 
3. En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself, soos Hy rein is.  

Saturday 11 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 3:1-3)
1. See what great love the Father Has lavished on us, that we should be called children of God! And that is what we are! The reason the world does not know us, is that it did not know Him.  
2. Dear friends, now we are children of God, and what we will be has not yet been made known. But we know that when Christ appears, we shall be like Him, for we shall see Him as He is. 
3. All who have this hope in Him purify themselves, just as He is pure. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 12 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 3:4-6)
4. Elkeen wat die sonde doen, doen ook die wetteloosheid, want die sonde is wetteloosheid. 
5. En julle weet dat Hy verskyn het om ons sondes weg te neem, en geen sonde is in Hom nie. 
6. Elkeen wat in Hom bly, sondig nie. Elkeen wat sondig het Hom nie gesien en Hom nie geken nie. 

Sunday 12 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 3:4-6)
4. Everyone who sins breaks the law; in fact, sin is lawlessness. 
5. But you know that He appeared so that He might take away our sins. And in Him is no sin. 
6. No one who lives in Him keeps on sinning. No one who continues to sin has either seen Him or known Him.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 16 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 16-18)
16. Hieraan het ons die liefde leer ken, dat Hy Sy lewe vir ons afgelê het; en ons behoort ons lewe vir die broeders af te lê. 
17. Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly, en sy hart vir hom toesluit, hoe bly die liefde van God in hom?
18. My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid. 

Thursday 16  February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 3:16-18)
16. This is how we know what love is: Jesus Christ laid down His life for us. And we ought to lay down our lives for our brothers and sisters. 
17. If anyone has material possessions, and sees a brother or sister in need but has no pity on them, how can the love of God be in that person?'
18. Dear children, let us not love with words or speech, but with actions and in truth. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 15 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 3:13-15)
13. Verwonder julle nie my broeders, as die wêreld julle haat nie. 
14. Ons weet dat ons oorgegaan het uit die dood in die lewe, omdat ons die broeders liefhet. Hy wat sy broeder nie liefhet nie, bly in die dood. 
15. Elkeen wat sy broeder haat is 'n moordenaar; en julle weet dat geen moordenaar die ewige lewe as iets blywends in hom het nie. 

Wednesday 15 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 3:13-15)
13. Do not be surprised my brothers and sisters, if the world hates you. 
14. We know that we have passed from death to life, because we love each other. Anyone who does not love, remains in death. 
15. Anyone who hates a brother or sister is a murderer, and you know that no murderer has eternal life residing in him. 
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 14 Februarie 2017
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 3:11-14)
11. Want dit is die boodskap wat julle van die begin af gehoor het, dat ons mekaar moet liefhê; 
12. Nie soos Kain wat uit die bose was en sy broer doodgeslaan het nie. En waarom het hy hom doodgeslaan? Omdat sy werke boos was, en dié van sy broer regverdig. 
13. Verwonder julle nie my broeders as die wêreld julle haat nie. 
14. Ons weet dat ons oprgegaan het uit die dood in die lewe, omdat ons die broeders liefhet. Hy wat sy broeder nie liefhet nie, bly in die dood. 

Tuesday 14 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 Hohn 3:11-14)
11. For this is the message you heard from the beginning: We should love one another. 
12. Do not be like Cain, who belonged to the evil one and murdered his brother. And why did he murder him? Because his own actions were evil and his brother's were righteous. 
13. Do not be surprised my brothers and sisters, if the world hates you. 
14. We know that we have passed from death to life, because we love our brothers. Anyone who does not love, remains in death.