Tuesday 20 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 25 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:


(Lukas 2:6,7)
6. En terwyl hulle daar was, is die dae vervul dat sy moes baar; 
7. En sy het haar Eersgebore Seun gebaar en Hom in doeke toegedraai, en Hom in die krip neergelê omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie. 

Sunday 25 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Luke 2:6,7)
6. While they were there, the time came for the Baby to be born;
7. And she gave birth to her Firstborn Son. And she wrapped Him in swaddling clothes and placed Him in a manger, because there was no room or place available for them in the inn. 

(Ek vertrou die Helige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigheid.   /
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate "PEARL" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)

No comments:

Post a Comment