Monday 26 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 31 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Jesaja 32:18)
En My volk sal woon in 'n plek van vrede en in veilige wonings, en in plekke ban ongestoorde rus. 

Saturday 31 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Isaiah 32:18)
My people shall dwell in a peaceable habitation, in save dwellings, and in quiet resting-places. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou en tot in ewigheid. 
/
 I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment