Tuesday 6 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 12 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 12:19
Moenie julle wreek nie, geliefdes, maar gee plek vir die toorn; want daar is geskrywe: "Aan My kom die wraak toe, Ek sal vergeld," spreek die Here. 
(Hebreërs 10:30)
Want ons ken Hom wat gesê het: "My kom die wraak toe, Ek sal vergelde," spreek die Here; en weer: "Die Here sal Sy volk oordeel."
Monday 12 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Romans 12:19)
Beloved, do not avenge yourselves, but rather give place to wrath; for it
is written: "Vengeance is Mine, I will repay," says the Lord. 
(Hebrews 10:30)
For we know Him Who said: "Vengeance is Mine; I will repay," says the Lord; and again: "The Lord will judge His people."
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment