Monday 26 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 26 Januarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 1:4-6)
4. En ons skryf hierdie dinge, dat julle blydkap volkome kan wees. 
5. En dit is die verkonding wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is Lig en daar is geen duisternis in Hom nie. 
6. As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen ons nie die waarheid nie. 

A PEARL FOR EACH DAY:
Thursday 26 January 2017. 
(1John 1:4-6)
4. Thus we are writing these things so that our joy may be complete. 
5. Now this is the gospel message we have from Him and announce to you God is light, and in Him there is no darkness at all. 
6. If we say we have fellowship with Him and we keep on walking in the darkness, we are lying and not practicing the truth. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou en tot in ewigheid. 
/
 I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment