Monday 26 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 21 Januarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(2 Petrus 3:10) 
10. Maar die "Dag van die Here" kom soos 'n dief in die nag, waarin die hemele met gedruis sal verby gaan, en die elemente sal brand en vergaan, en die aarde en die werke wat daarop is, sal verbrand. 

Saturday 21 January 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(2 Peter 3:10)
10. But the "Day of the Lord" will come like a thief in the night, in which the heavens will pass away with a great noise, and the elements will melt with fervent heat; both the earth and the works that are in it, will be burned up. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou en tot in ewigheid. 
/
 I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment