Monday 26 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 30 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Jesaja 25:8)
Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here Here sal die trane van alle gesigte afvee; en Hy sal die smaad van Sy volk van die hele aarde af wegneem; want die Here het dit gespreek. 

A PEARL FOR EACH DAY:
(Isaiah 25:8)
He will swallow up death (in victory; He will abolish death forever). And the Lord God will wipe away tears from all faces; and the reproach of His people He will take away from all the earth; for the Lord Has spoken it. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou en tot in ewigheid. 
/
 I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment