Monday 26 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 3 Januarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 7:37b,38)
37b. Jesus het gestaan en uitgeroep en gesê: "As iemand dors is, laat hom na My toe kom en drink."
38. En dit het Hy gesê van die Gees wat dié sou ontvang wat in Hom glo; want die Heilge Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie. 

A PEARL FOR EACH DAY:
(John 7:37b,38)
37b. Jesus stood and cried out saying: "If anyone is thirsty, let him come to Me and drink.
38. "He who believes in Me, as the Scripture said: 'From his innermost being wil flow rivers of living water.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou en tot in ewigheid. 
/
 I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment