Sunday 13 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 21 November 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Filippense 3:20,21)
20. Want ons burgerskap is in die hemele, vanwaar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus,
21. Wat ons vernederde liggaam van gedaante sal verander, om gelykvormig te word aan Sy verheerlikte liggaam, volgens die werking waardeur Hy ook alles aan Homself kan onderwerp. 

Monday 21 November 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Philippians 3:20,21)
20. But our citizenship is in heaven. And we eagerly await our Saviour from there, the Lord Jesus Christ 
21. Who, by the power that enables Him to bring everything under His control, will transform our lowly bodies, so that they will be like His glorious body. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and fore.) 




No comments:

Post a Comment