Sunday 13 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 18 November 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Daniël 6:27)
"Deur my word bevel gegee dat hulle in die hele magsgebied van my koninkryk moet bewe en sidder voor die God van Daniël, want Hy is die lewende God en Hy bestaan in ewigheid. Sy koninkryk is een wat nie vernietig kan word nie, en Sy heerskappy duur tot die einde toe."

Friday 18 November 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Daniel 6:26)
"I issue a decree that in every part of my kingdom, people must fear and reverence the God of Daniel. For He is the living God and He endures forever; His kingdom will not be destroyed, His dominion will never end."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment