Thursday 24 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 1 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 1:35,37)
35. Die engel antwoord en sê vir haar: "Die Heilige Gees sal oor jou kom, en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. 
37. Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie."

Thursday 1 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Luke 1:35,37)
35. The angel answered : "The Holy Spirit will come on you, and the power of the most high will overshadow you. 
37. "For with God nothing is ever impossible, and no Word from God shall be without power or impossible of fulfillment. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment