Thursday 24 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 29 November 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Sefánja 3:17)
Die Here jou God is by jou, 'n Held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in Sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel. 

Tuesday 29 November 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Zephaniah 3:17)
The Lord your God is with you. The Mighty Warrior Who saves. He will take great delight in you; in His love He will no longer rebuke you, but will rejoice over you with singing. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment