Monday 19 September 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 6 Oktober 2016 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 14:16,17,18)
16. En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid. 
17. Die Gees van die waarheid, wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. 
18. Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe. 

Thursday 6 October 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(John 14:16,17,18)
16. I will ask the Father and He will give you another Counsellor to be with you for ever -
17. The Spirit of Truth. The World cannot accept Him, because it neither sees Him, nor knows Him. But you know Him, for He lives with you and will be with you.  
18. I will not leave you as orphans; I will come to you. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever more.)


No comments:

Post a Comment