Monday 19 September 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 2 Oktober 2016 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Jona 2:1,2)
1. En Jona het tot die Here sy God gebid uit die ingewande van die vis, 
2. En gesê: "Uit my benoudheid het ek die Here aangeroep, en Hy het my verhoor; uit die binneste van die doderyk het ek geroep om hulp - U het my stem gehoor."

Sunday 2 October 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Jonah 1:1,2)
1. From inside the fish Jonah prayed to the Lord his God -
2. He said: "In my distress i called to the Lord, and He answered me. From the depths of the grave I called for help, and You listened to my cry."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever more.)


No comments:

Post a Comment