Friday 2 September 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 8 Oktober 2016 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Maléagi 3:16,17)
16. Toe het die wat die Here vrees met mekaar gespreek; en die Here het dit opgemerk en gehoor, en daar is 'n gedenkboek voor Sy aangesig geskrywe vir die wat die Here vrees en Sy Naam eer. 
17. "En hulle sal My tot 'n eiendom wees," sê die Here van die leërskare. "Op die dag wat Ek skep, sal ek met hulle medelye hê, soos 'n man medelye het met sy seun wat hom dien."

Saturday 8 October 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Malachi 3:16,17)
16. Then those who feared the Lord talked with each other, and the Lord listened and heard. A scroll of remembrance was written in His presence, concerning those who feared the Lord and honoured His Name. 
17. "They will be Mine," says the Lord Almighty. "In the day that I make up My treasured possession. I will spare them just as in compassion a man spares his son who serves him."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever more.)



No comments:

Post a Comment