Thursday 15 September 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 25 September 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 8:38,39)
38. Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede, of magte of teenwoordige of toekomende dinge,
39. Of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God, wat daar in Christus Jesus onse Here is nie. 

Sunday 25 September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Romans 8:38,39)
38. For I am convinced that neither death nor life, neither angels nor demons, 
39. neither the present nor the future, nor any powers, neither height nor depth, nor anything else in all creation, will be able to separate us from the love of God that is in Christ Jesus our Lord. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God, to reveal the correct Pearl each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment