Friday 2 September 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 24 September 2016 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 8:11)
En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur Sy Gees wat in julle woon. 

Saturday 24 September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Romans 8:11)
And if the Spirit of Him Who raised Christ from the dead is living in you, He Who raised Christ from the dead, will also give life to your mortal bodies, through His Spirit Who lives in you. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).


No comments:

Post a Comment