Thursday 15 September 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 22 September 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Prediker 5:11)
Soet is die slaap van die arbeider, of hy min en of hy baie eet; maar die oorversadiging van die ryke laat hom nie toe om te slaap nie. 

Thursday 22 September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Ecclesiastes 5:12) 
The sleep of the labourer is sweet, whether he eats little or much, but the abundance of a rich man permits him no sleep. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
/
am trusting the Holy Spirit of God, to reveal the correct Pearl each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment