Monday 19 September 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 30 September 2016 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 68:19,20)
20. Geloofd sy die Here! Dag ná dag dra Hy ons; God is ons heil! Sela. 
21. God is vir ons 'n God van verlossinge; en die Here Here het uitkomste teen die dood. 

Friday 30 September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Psalm 68:19,20))
19. Praise be to the Lord, to God our Saviour, Who daily bears our burdens.  
20. Our God is a God Who saves, from the Sovereign Lord comes escape from death. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever more.)


No comments:

Post a Comment