Friday 19 August 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 10 September 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Galasiërs 3:29)
En as julle san Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham, en volgens die belofte erfgename. 
 
Saturday 10 September 2016
A PEARL FOR EACH DAY:
(Galatians 3:29)
And if you belong to Christ, then you are Abraham's descendants, heirs according to the promise.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens elke dag die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, tot in alle ewigheid. /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, worship, praise and thanksgiving, now and forever more.)



No comments:

Post a Comment