Monday 8 August 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 13 Augustus 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Jesaja 12:4,5)
4. En julle sal in dié dag sê: "Dank die Here, roep Sy Naam aan, maak Sy dade onder die volke bekend, verkondig dat Sy Naam hoog is. 
5. Psalmsing tot eer van die Here, want Hy het heerlike dinge gedoen; laat dit bekend wees op die hele aarde. 

                ~~~~~~~~~~~~~
Saturday 13 August 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Isaiah 12:4,5)
4. At that time you will say: "Praise the Lord! Ask Him for help! Call upon His Name, and by means of His Name (in solemn entreaty); declare and make known His deeds among the nations of the earth!" Make it known that He is unique, proclaim that His Name is exalted.
5. Sing praises to the Lord, for He Has done excellent things (gloriously); let this be known to all the earth. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens elke dag die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving, forever and ever.)



No comments:

Post a Comment