Monday 8 August 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 14 Augustus 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Jesaja 32:17,18)
17. En die werking van die geregtigheid sal vrede wees, en die voortbrengsel van die geregtigheid, rus en veiligheid tot in ewigheid. 
18. En My volk sal woon in 'n plek van vrede en in veilige wonings, en in plekke van ongestoorde rus. 

                ~~~~~~~~~~~~~
Sunday 14 August 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Isaiah 32:17,18)
17. And the effect of righteousness will be peace (internal and external), and the result of righteousness will be quietness and confident trust forever.  
18. My people shall dwell in a peaceable habitation, in safe dwellings, and in quiet resting-places. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens elke dag die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving, forever and ever.)



No comments:

Post a Comment