Friday 19 August 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.


Dinsdag 30 Augustus 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Petrus 1:24,25)
24. Want alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid van die mens soos 'n blom van die gras. Die gras verdor en sy blom val af,
25. Maar die Woord van die Here bly tot in ewigheid. 

Tuesday 30 August 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 Peter 1:24,25)
24. For, all people are like grass, and all their glory is like the flowers of the field; the grass withers and the flowers fall, 
25. But the Word of the Lord endures forever. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens elke dag die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, tot in alle ewigheid. /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, worship, praise and thanksgiving, now and forever more.)

No comments:

Post a Comment