Friday 19 August 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 6 September 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(2 Korinthiërs 10:4,5)
4. Want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, 
5. Terwyl ons planne verbreek, en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem, tot die gehoorsaamheid aan Christus. 

Tuesday 6 September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(2 Corinthians 10:4,5)
4. For the weapons of our warfare are not human weapons, but are made powerful by God for tearing down strongholds. We tear down arguments  
5. And every arrogant obstacle that is raised up against the knowledge of God, and we take every thought captive to make it obey Christ.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens elke dag die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, tot in alle ewigheid. /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, worship, praise and thanksgiving, now and forever more.)


No comments:

Post a Comment