Friday 19 August 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 25 Augustus 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Psalm 27:1,5)
1. Die Here is my lig en my heil; vir wie sou ek vrees? Die Here is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?
5. Want Hy steek my weg in Sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van Sy tent; Hy verhef my op 'n rots. 

Thursday 25 August 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 27:1,5)
1. The Lord delivers and vindicates me! I fear no one! He protects my life. I am afraid of no one!
5. He will surely give me shelter in the day of danger; He will hide me in His sacret home; He will place me high on an inacessible rocky summit. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens elke dag die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, tot in alle ewigheid. /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, worship, praise and thanksgiving, now and forever more.)


No comments:

Post a Comment