Tuesday 26 July 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 4 Augustus 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Johannes 5:7,8)
7. Want daar is Drie wat getuig in die hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees. En hierdie Drie is Een;
8. En daar is drie wat getuig op die aarde: die Gees, en die water en die bloed, en die Drie is eenstemmig. 

                ~~~~~~~~~~~~~~
Thursday 4 August 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 5:7,8)
7. So there are Three witnesses in heaven: The Father, the Word and the Holy Spirit, and these Three are One; 
8. And there are three witnesses on the earth: the Spirit, the water and the blood; and these Three agree (are in unison; their testimony coincides.)

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, lofprysing, danksegging en aanbidding.   /
 I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, worship and thanksgiving.)


No comments:

Post a Comment