Tuesday 26 July 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 30 Julie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 2:28)
En nou my kinders, bly in Hom, sodat ons vrymoedigheid kan hê wanneer Hy verskyn, en nie beskaamd van Hom weggaan by Sy wederkoms nie. 

A PEARL FOR EACH DAY:
Saturday 30 July 2016. 
(1 John 2:28)
And now little children, remain in Him, so that when He appears we may have confidence and not shrink away from Him in shame, when He comes back.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, lofprysing, danksegging en aanbidding.   /
 I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be honour, glory, worship and thanksgiving.)

No comments:

Post a Comment