Sunday 31 July 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 5 Augustus 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Jeremia 17:17)
Wees vir my nie 'n verskrikking nie; U is my toevlug in die dag van onheil. 

                ~~~~~~~~~~~~~
Friday 5 August 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Jeremish 17:17)
Do not cause me dismay! You are my source of safety in times of trouble. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens elke dag die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle lof en eer, danksegging en aanbidding.     /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving.) 



No comments:

Post a Comment