Wednesday 15 June 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 24 Junie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 7:24,25)
24. "Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met 'n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. 
25. "En die reën het geval en die waterstrome het gekom, en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie geval nie, want sy fondament was op die rots."

Friday 24 June 2014. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Matthew 7:24,25)
24. "Everyone who hears these words of Mine and does them, is like a wise man who built his house on rock. 
25. "The rain fell, the flood came, and winds beat against that house, but it 
did not collapse because it had been founded on rock."




No comments:

Post a Comment