Saturday 16 April 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag / Thursday 21 April 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(Jesaja / Isaiah 54:17)

"Elke wapen wat teen jou gesmee word, sal niks uitrig nie; en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg, sal jy weerlê. Dit is die erfdeel van die knegte van die Here, en hulle geregtigheid wat uit My is," spreek die Here. 
 
"No weapon formed against you shall prosper, and every tongue which rises against you in judgement you shall condemn. This is the heritage of the servants of the Lord, and their righteousness is from Me," says the Lord. 



No comments:

Post a Comment